Hooglied (11 Israel-Reeks)(Sagteband) Marzanne Leroux-Van Der Boon

R240.00

Compare

Hooglied is die elfde boek in die Israelreeks. Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Marc se ma,Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah. Reu’ven en Shlomit is swanger met ‘n seuntjie wat vreugde bring. Rivkah word baie ernstig beseer toe hulle ambulans in ‘n lokval gelei word en sy word as gyselaar aangehou. Sy draai by die dood om. Na haar herstel gaan sy en Marc na Krakow waar hulle aan The March of the Living deelneem.