Ervaar God elke dag in jou lewe met hierdie versameling van 366 oordenkings.
11 x 14cm
Beleef God elke dag is ’n versameling van 366 oordenkings deur Henry Blackaby en Claude V. King. Dié volkleur-dagboek bied elke dag ’n teksvers, kort oordenkings en gebed.
Dit is ideaal vir besige mense wat graag stil wil word by God om sy krag en vernuwing in hulle lewe te ervaar.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Day by Day with God
OM073
| ISBN |
|---|




