Die lewe loop wye draaie met Janine van die Weskusdorpie af, eers Londen toe saam Greg Walker en nou weer saam met haar tante, Jessie Scheepers, na Roodepoort. Frustrasies bring versoekings, en sy wil bietjie uitkom, maar as ma kom sy tot die besef dat haar dogters nie net haar verantwoordelikheid is nie, maar ook haar grootste vreugde. Om terug te gaan dorp toe en ’n gesin te begin saam met haar ou liefde wat haar onvoorwaardelik vergewe het, is per slot van sake nie ’n verpligting nie, maar God se antwoord op haar gebede.
Die Ompad Terug (Sagteband) By: Helena Hugo
R230.00
Is die storms van haar lewe van korte duur, of gaan le die wind net vir ‘n rukkie voordat dit haar weer van koers af waai?




