Groei in jou verhouding met God en jou babadogtertjie wanneer jy haar kosbare lewe in die liefdevolle hande van haar Skepper plaas. Hierdie lieflike gebede en inspirerende Bybelse beloftes is ‘n vredevolle manier om jou dag te begin of af te sluit. Dit sal jou lei om met afwagting spesifiek te bid vir God se liefde, voorsorg, beskerming en seen in jou dogtertjie se lewe.
(Image only available in English)
GB192
| ISBN |
|---|




