Jesus se Woorde vir Seuns – Dagstukkies vir seuns

R179.95

Out of stock

Compare

n Sakpas-dagboek met 366 funky dagstukkies oor Jesus se boodskap spesiaal vir seuns.
Jong kinders word elke dag met moeilike besluite en ver­skil­­lende opinies gekonfronteer en hulle moet leer om na Je­sus se woorde te luister om sin te maak van die verande­ren­de wêreld om hulle.
Jesus se woorde vir seuns is dagstukke spesiaal vir seuns van 8-12 jaar. Hier­die funky dagstukkies is vars en nuut geskryf om seuns in 366 dae te lei met Jesus se woorde oor temas soos omgee, deel, vergifnis, getuienis en om tot eer van Hom te leef. Carolyn Larsen het elke dagstukkie geskryf met ’n Bybel­teks, boodskap vir die dag en ’n “Gaan leef dit”-afdeling om hul nuwe kennis prakties toe te pas.
Die jong leser sal ook baie hou van die unieke blad-uitleg in kleur.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.