Borrel en Bars – Hanna Holwerda

R180.00

Out of stock

Compare

Gaan op ’n avontuur met die skuimende, borrelende eksperimente in hierdie boek wat die wetenskap van die Bybel vir jong lesers verduidelik.
Pas die Bybel en die wetenskap bymekaar? Ja! Hierdie boek wys kinders hoe wonderlik God en sy skepping is aan die hand van oulike ouderdomsgepaste wetenskapeksperimente wat by die huis, skool of by kerkkampe gedoen kan word. Elke eksperiment bevat stapsgewyse aanwysings, verduidelikings, Bybelverse, asook volkeurfoto’s en illustrasies wat die kleingoed se nuuskierigheid sal prikkel.

ISBN