Die Bergrede – Andrie Du Toit (Bybelstudie)

R145.00

Compare

Die jode in Jesus se tyd het gehoop dat Hy hulle van die Romeinse regering sou verlos – dat Hy hulle vyande sou verslaan. Toe se Jesus hulle moet hulle vyande liefhe, vir hullebid en hulle bagasie verder dra as wat nodig is. Jesus se Bergrede het sake vir die Jode net mooi omgekeer. Jesus het nuwe reels vir sy nuwe koninkryk kom gee. Nuwe reels wat totaal anders was as hulle “oog vir ‘n oog – tand vir ‘n tand” – mentaliteit. Maar dit is ook al bedeling wat die duisternis in ons samelewing met ‘n helder lig van liefde kan verdryf.

ISBN