Vroue van die Bybel – 12 Studies oor Lewensbeginsels

R169.90

Out of stock

Compare

Various Authors: Wayne Barber, Eddie Rasnake, Richard Shepherd
Hoe belangrik is vroue vir God? Vroue van die Bybel antwoord hierdie vraag deur na belangrike vroue in die Ou en Nuwe Testament te kyk.
Deur die lewens van twaalf vroue – Eva, Sara, Mir­jam, Ragab, Debora, Rut, Hanna, Ester, die deug­­-same vrou, Marta en Maria, Maria die ma van Jesus, en die bruid van Christus – te be­studeer leer lesers belangrike lewenslesse rakende totale gehoor­saam­heid aan God asook die mislukkings wat spruit uit ongehoorsaamheid. Die Bybelvroue leer lesers ook hoe om huis­hou­delike sake en kinderopvoeding te hanteer. In 12 weke met genoeg studies vir vyf dae van die week bespreek hierdie Bybelstudie nuwe temas om vroue se posisie voor die Here en sy plan te verstaan. Dit bied ook antwoorde op moeilike vrae wat algemeen deur hedendaagse vroue gevra word.
Vroue van die Bybel is ideaal vir vroue wat self ’n verhouding met die Here wil ont­wikkel.

ISBN