Pa’s En Seuns – Bou ‘n Sterk Pa-Seun Verhouding deur Angus Buchan

R129.00

Out of stock

Compare

In 366 oordenkings moedig Angus Buchan jou aan om in God se teenwoordigheid te leef en sy seën te ontvang.
Leef elke dag in God se teenwoordigheid en ontvang die seën wat God in oorvloedige genade vir jou gegee het.
So sê die evangelis Angus Buchan in die 366 dagstukke in Genade in oorvloed. Elkeen van die kragtige oordenkings, geneem uit Die Bybel met Grassroots-oordenkings, bied ʼn teksvers, oorden­king en kort gebed, en gee riglyne oor hoe om in ʼn hegter verhouding met God te leef. Dit sal jou deur die hele jaar verryk en bemoedig.
Genade in oorvloed sal vir jou ʼn beter begrip gee van wie God is en hoe jy onder alle omstandighede op Hom kan vertrou.Wil jy graag ’n nouer band hê met jou seun? Wil jy die tipe verhouding hê wat God eer en vir jou en jou seun ’n seën sal wees, nou en vir die res van julle lewens?
In Pa’s en seuns moedig Angus Buchan pa’s aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Deur temas soos nederigheid, liefde, waardering, genade en respek inspireer Angus mans om die tipe pa te wees wat God hulle gemaak het om te wees. Hy herinner elke pa dat dit nooit te vroeg of te laat is om daardie kosbare verhouding met jou seun te koester nie.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.