Bemoedigende Bybelse beloftes en kragtige oordenkings deur Johan Smit.
God se Woord is gevul met beloftes wat vrede, leiding, wysheid en perspektief bied.
Deur te fokus op sommige van God se kosbaarste beloftes in die Skrif sal hierdie belofteboekie mans in enige lewenseisoen bemoedig en versterk. Die boekie bied kort, inspirerende oordenkings oor 30 temas spesiaal uitgesoek uit topverkoper-dagboeke deur Johan Smit. Elke oordenking word verder gekomplementeer met ’n verskeidenheid teksverse wat lesers verder verseker van God se getroue beloftes.
Op arendsvlerke, deur Johan Smit, kombineer kragtige oordenkings en bemoedigende beloftes uit die Skrif om mans na ’n hoër vlak in hulle verhouding met God te neem.
Hierdie belofteboekie is die perfekte geskenk vir besige mans wat deur God se beloftes verkwik en versterk wil word.
Gb110
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.