Kies Liefde… – Stormie Omartian

R169.95

Out of stock

Compare

Verander jou eie lewe en lewensuitkyk onherroeplik.
Dis ‘n keuse om in elke situasie liefde aan ander te bewys. Maar voor jy dit kan doen, moet jy kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian fokus in Kies liefde …
Ander sien God die beste in jou wanneer jy God se liefde weerspieël. Maar om dit te doen moet jy eers drie belangrike keuses maak. Dáárna sal jy God se liefde effektief en daadwerklik kan uitdruk.
Die boek fokus op die drie liefdeskeuses wat jou lewe in liefde kan hul:
1. Kies om God se liefde vir jou te aanvaar.
2. Kies om jou liefde vir God uit te druk.
3. Kies om ander lief te hê op ’n manier wat God behaag.
Kies liefde … gaan oor hierdie besluite en die beloning wat daarin opgesluit lê.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.