Verandering is moontlik wanneer jy jou vals aannames laat vaar en God toelaat om jou te herskep.
So baie mense is moedeloos omdat hulle nie in staat is om hul lewe reg te ruk nie. Jy kán verander takel hierdie probleem deur te kyk na die grootste vals aannames wat mense aanhang:
• “Ek moet net…meer bid en Bybelverse ken”
• “As ek net…my verlede kon verander”
• “Solank ek…gesonder eet, fikser word en die regte medikasie kry”
• “Ek moet net…meer positief dink”
• “As ek net…aanvaarbaar kan wees”
• “As…omstandighede net kan verander”
Dié boek gee die oplossing om wel langtermynverandering te bewerkstellig: Herskepping danksy God se Woord en sy Gees. Elke hoofstuk sluit af met ’n toepaslike gebed en punte vir nadenke.
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.