In hierdie Bybeldagboek nooi God jou uit om jou geestelike lewe te versterk. Andries en ander skrywers van ALS het saamgeskryf om Sy boodskap vir jou te bring. Met ʼn tema ʼn week kan jy geestelik groei en ook ʼn joernaal hou as jy wil of jy kan net die temabladsy geniet.
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.