Klink dit Bekend?
-Wat is fout met my?
-Hoekom knoop ek altyd ‘n verhouding aan met iemand wat my mishandel?
-Hoekom spook my verlede by my?
-Hoekom sukkel ek so om oor my geliefde se dood te kom?
-Ek voel so leeg hier binne.
-Hoekom gebeur sulke slegte goed altyd met my?
-Hoekom ry my emosies wipplank met my?
-Hoekom bly ek siek?
Dit hoef nie so te wees nie…Jesus het gekom om vir jou lewe in oorvloed te gee (Joh 10:10b). Hy wil jou in elke area van jou wese – gees, siel en liggaam – genees!
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.