Bielie Bybel-pretboek 4 – Marius Greeff

R125.00

Out of stock

Compare

Die Bielie Bybelpretboek 4 ​bevat meer as 160 aktiwiteite soos woordsoeke,koderaaie, blokraaie oor die Bybel plus sudoku’s.
Die Bielie Bybelpretboek 4 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is ’n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 4 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bielie Bybelpretboek 4 bevat meer as 160 aktiwiteite met onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku’s.
Oor die Outeur
Marius Greeff is ’n teoloog. Marius het in 1984 opleiding in die joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch ontvang en skryf gereeld artikels vir LiG, die gewilde Afrikaanse Christelike gesinstydskrif. Sy liefde vir woorde lei ook daartoe dat hy sedert 1998 verskillende woordraaisels vir verskillende tydskrifte saamstel.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.