Die Familiebybel het die volledige Bybel in die 2020-Afrikaanse vertaling met bykomende materiaal deur Johan Smith, spesiaal gemik op gesinne. Dit bevat artikels oor die gesinslewe deur die familiekenner, dr Johan Smith van Vita Amp; kaarte en ‘n woordelys, Bybelstudiemateriaal vir ’n jaar; Bybelleesplan; ruimte vir julle familiestamboom en ‘n bladsy om trou- en geboortedatums aan te teken. Hierdie Bybel sal ‘n kosbare erfstuk vir julle gesin en groter familie word.
Die Familiebybel (Nuwe 2020 vertaling) Bybelgenootskap van SA, Johan Smith
R450.00
Out of stock




