NLV Geskenk Bybel Silwer (Sagteband)

R69.90

Out of stock

Compare

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver­taling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle ge­skenk wees.
•Gewilde NLV-teks
•7,5 punt lettergrootte
•Dubbelkolom-uitleg

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.