Die NLV Uitreikbybel met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, is ideaal vir uitreik-aksies en evangelisasie.
Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal dit ʼn waardevolle geskenk wees.
• Verhelderende voetnote
• 8 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitlegDie NLV Uitreikbybel is ideaal om uit te deel tydens uitreik-aksies en evangelisasie. Hierdie bekostigbare uitgawe met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal ʼn waardevolle geskenk wees.
• Verhelderende voetnote
• 7.64-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg




