Die Boodskap Oseaan Sagteband Bybel Redakteurs: Jan Van Der Watt, Stephan Joubert

R350.00

Compare

Die Bybel is die plek waar ons God hoor praat, waar mense sy boodskap kan hoor. Deur Die Boodskap praat die woord van die lewende God vandag helder en duidelik met ons in maklik verstaanbare taal.

Die Boodskap
:
• kommunikeer die onveranderlike Woord van God in gemaklike, hedendaagse Afrikaans
• is volledig vanuit die oorspronklike tale vertaal
• bevat versnommers wat naslaan en memorisering vergemaklik
• bied ’n vars perspektief op die Bybelse boodskap soos dit deur die eeue behoue gebly het

Die Boodskap
 is ’n kragtige instrument tot groter begrip van die Woord van God. Dit sal opnuut en helder spreek tot die hart en denke van elke leser!

• 10-punt lettergrootte
• Enkelkolom-uitleg