AFRIKAANS 2020 volledige Bybel, hoofletteruitgawe, grootdruk, bruin sagteband, goud-op-snee, duimindeks

R1,050.00

Compare

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het.

Produkkenmerke:

  • 2020-vertaling
  • volledige Bybel
  • hoofletteruitgawe
  • grootdruk
  • bruin sagteband
  • duimindeks
  • goud-op-snee
  • voorwoord
  • voetnote
  • kruisverwysings
  • woordelys
  • 13 kaarte
  • 12.5 punt lettergrootte
  • 1 719 bladsye
ISBN

Note