In Soek-en-vind prentjie-Bybel sal peuters agt van die mees geliefde Bybelstories ontdek terwyl hulle na die oulike diertjies en elemente soek.
Die prettige soek-en-vind-aktiwiteitsboekie vertel die bekendste Bybelstories van Adam en Eva in die Ou Testament tot Jesus in die Nuwe Testament in kort, maklike sinne.
Soek-en-vind prentjie-Bybel bied aan ouers en kleingoed die ideale geleentheid om kwaliteit-tyd saam deur te bring.



![Klassieke Storiebybel [Hardeband]](https://zoechristianbookshop.co.za/wp-content/uploads/2025/12/Klassieke-Storiebybel-275x275.webp)
