Die Bybel App vir Kinders Bybelstorieboek

R189.90

Out of stock

Compare

28 geliefde Bybelstories waarin kinders leer God het alle mense lief en wil ʼn verhouding met hulle hê.
Of julle hierdie Kinderbybel gebruik tydens kinders se slaaptyd-ritueel, lang ritte in die motor of om as gesin saam Bybel te lees, Die Bybel App vir kinders – Bybelstorieboek is die ideale Bybel vir jong kinders.
In hierdie wonderlike aanvulling tot die YouVersion App, wat al meer as 11 miljoen keer afgelaai is, word 28 van die mees geliefde Bybelstories eenvoudig oorvertel. Elkeen van die 13 stories uit die Ou Testament en 15 stories uit die Nuwe Testa­ment sluit ook af met ’n vraag wat kinders help om ver­der te dink oor die storie wat hulle sopas gelees het en ’n bemoedi­gende gedagte.
Jong kinders sal die kleurvolle illustrasies in Die Bybel App vir kinders – Bybelstorieboek geniet en ter­selfdertyd leer God is lief vir al sy mense en wil ’n verhouding met hulle hê.
Die interaktiewe Bybelstorie-toep kan gratis af­gelaai word by: www.bibleappforkids.com

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.