Sale!

Die Bybellennium ‘n Eenvolume-Kommentaar (Hardcover)

Original price was: R850.00.Current price is: R799.00.

Compare

Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar is ’n projek deur ken­ners van die Ou en Nu­we Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek ge­skryf in mak­lik lees­bare, eietydse taal sonder inge­wikkelde redena­sies en termino­lo­gie. Die bun­del is ’n be­kos­tigbare kommentaar van die Nuwe Lewnde Vertaling vir predikante, stu­dente en ernstige Bybel­le­sers.

Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die be­te­kenis daarvan vir vandag. Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die By­bel vandag nog vir ons wil sê.
(2208 pages)

ISBN