’n Gebedsjoernaal wat tienermeisies die vreugde laat ervaar om elke dag met Jesus te gesels.
Dit is so ’n wonderlike voorreg om te bid! Om alles wat in ’n mens se hart is met die Skepper van die heelal te deel.
My eie gebedsjoernaal is ’n kreatiewe joernaal wat tienermeisies lei om die vreugde te ervaar van elke dag met Jesus praat. Die handige gebedsidees wat meisies lei om vir God, hulleself en ander te bid, ruimte om daardie gebed neer te skryf en prettige lynsketse wat hulle kan inkleur, sal hulle help om meer gefokus te bid en te groei in hulle daaglikse gebedslewe.
Met hierdie gebedsjoernaal sal meisies ervaar hoeveel vreugde en seën daarin opgesluit is om vir ander en vir hulself te bid.
jlp030
ISBN |
---|