50 gebede spesiaal vir ma’s, met teksverse en gebedswenke om ’n betekenisvolle gebedslewe te inspireer.
’n Ma speel so ’n belangrike rol in haar kinders se lewe. Sy is trooster, aanmoediger en helper. Maar een van haar belangrikste rolle is dié van voorbidder.
Gebede vir ’n ma se hart – gebedskaartjies bied 50 gebede deur Dalene Reyburn wat ma’s kan gebruik om vir hulle kinders te bid. Elk van die kaartjies bied ’n gebed met ’n voorstel vir wat ma kan bid en teksvers agter op die kaartjie. Dit is pragtig ontwerp en die ideale geskenk vir enige ma.
Ook beskikbaar in Engels onder titel Prayers for a Mom’s Heart – Prayer Cards in Tin.
TIN014
| ISBN |
|---|




