PraatSaam-Pret vir Hom en Haar – Gary Chapman

R89.90

Out of stock

Compare

101 interessante idees vir 1001 genotgevolle gesprekke vir huwelikspaartjies.
Die sleutel tot enige goeie verhouding is oop en betekenisvolle kommunikasie. Ongelukkig is nie alle mense ewe goed met gesprekvoering nie. Om egpare en gesinne te help om hierdie gewoonte te ontwikkel, het Gary Champan en Ramon Presson ’n skatkis met 101 prettige en soms diepsinnige vrae ontwikkel wat huweliksmaats sal help om te begin gesels.
PraatSaam-Pret vir hom en haar het 101 insiggewende vrae wat paartjies help om ’n hegter verhouding te hê, dieper intimiteit te ervaar en weer die vonk in hulle huwelik te sit. Hierdie pragtige kaartjies is die ideale geskenk vir ’n Valentynsdag, troue of huweliksherdenking.
Of julle nou een vraag per week of een vraag ’n dag doen, hierdie gespreksidees sal verseker help om inniger verhoudings te ontwikkel tussen huweliksmaat.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel 101 Conversation Starters for Couples.
CVS007

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.