My eie Bybel is die perfekte geskenk. My eie Bybel bevat ‘n versameling van al die klassieke, gewildste Bybelstories, insluitende al die immergroen gunstelinge wat by almal byval vind. Die stories word op ‘n eenvoudige manier deur Bethan James aangebied sodat die kleinspan dit sal kan verstaan. Al die stories is kleurvol geillustreer deur die ervare kinderboek-illustreerder, Estelle Corke. 141 Bladsye, 14cm x 17.5cm
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.