Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.
Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het.
Produkkenmerke:
- 2020-vertaling
- volledige Bybel
- hoofletteruitgawe
- grootdruk
- bruin sagteband
- duimindeks
- goud-op-snee
- voorwoord
- voetnote
- kruisverwysings
- woordelys
- 13 kaarte
- 12.5 punt lettergrootte
- 1 719 bladsye








