Mans en vroue verskil, en hierdie verskille is nêrens duideliker en veroorsaak meer konflik as in ’n huwelik nie.
John en Diana Hagee het uitgebreide navorsing gedoen, en vanuit hulle jare lange ondervinding in berading het hierdie leraarspaar Wat elke man in ’n vrou wil hê / Wat elke vrou in ’n man wil hê geskryf.
In hierdie unieke 2-in-1-boek kry mans en vroue insig in die denke en behoeftes van die teenoorgestelde geslag. Op humoristiese maar reguit wyse bespreek die skrywers sekere huweliksprobleme en slaggate en gee Bybelsgebaseerde oplossings.
Wat elke man in ’n vrou wil hê / Wat elke vrou in ’n man wil hê sal egpare toerus om hul huweliksmaat in ’n nuwe lig te sien, en opnuut liefde, vervulling en vreugde in hul huwelik te ervaar.
Wat Elke Man In ‘N Vrou Wil He – Wat Elke Vrou In ‘N Man Wil He – John & Diana Hagee
R119.95
Out of stock
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.