365 Oordenkings Vir Beginners- Bybestories (Hardeband)

R189.00

Compare

365 Oordenkings vir beginners is spesiaal geskryf vir 3 – tot 6 jargies. Die eenvoudige oordenkings met Bybelverse en gebede maak die boek ideaal vir kinders wat leer lees , en klein ogies sal hou van die volkleur- kunswerk uit Bybelstories vir beginners .Help jou kleinding om van kleins af naby God te leef !