Die Groot Bybel vir Klein Hartjies (Nuwe Testament) – Agnes and Salem de Bezenac

R69.90

Out of stock

Compare

Leer ken die Nuwe Testament deur bondige stories en opwindende aktiwiteite.
Nou kan kinders die Nuwe-Testamentiese stories op ’n vermaaklike en kreatiewe ma­nier leer ken.
Die 26 stories in Die groot Bybel vir klein hartjies (NT) Inkleur-en-aktiwiteitsboek bied elk ’n
-mini-weergawe van ’n bekende Nuwe-Testa­men­tiese storie
-bladsy om in te kleur
-aktiwiteit om te voltooi
Die aktiwiteite, geskik vir kinders tussen 5 en 8 jaar oud, sluit in: ontsyfer die geheime boodskap, verbind pasmaats, soek woorde, soek verskille en nog vele meer. Die antwoorde kom agter in die boek voor.
Die stories en meegaande aktiwiteite sal ver­seker dat kinders ’n fees het terwyl hulle meer leer van God se Woord.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Big Bible, Little Me New Testament Coloring and Activity Book.
KDS570

ISBN