Wen die Stryd in jou Gedagtes – Joyce Meyer

R130.00

Out of stock

Compare

As jy ‘n positiewe lewe wil he, kan jy nie aanhou om negatief te dink nie. Daar is ‘n oorlog aan die gang en die stryd woed in jou gedagtes. Maar die goeie nuus is dat God aan jou kant veg. Soos ‘n skaakbord, is jou gedagtes ‘n slagveld. Twyfel, kommer, verwarring, depressie, woede en veroordeling is die vyand se pionne. In Wen die stryd in jou gedagtes help Joyce Meyer jou egter om:
-Beheer te kry oor jou gedagtes en vernietigende denkpatrone te stuit.
-Die waarheid raak te sien deur reg te dink.
-Die geestelike wapens tot jou bekikking doeltreffend te gebruik.
-Die woestyndenkwyses wat jou gevange hou te oorkom.
-Vrede te vind, en
-Die stryd in jou gedagtes te wen.

ISBN