Bybel Vasvra – 580+ Bybelraai-vrae

R99.00

Out of stock

Compare

Meer as 580 Bybel-vrae wat kinders se kennis van God se Woord sal uitbrei.
Bybel-vasvra is ’n kaartspeletjie ontwerp om jou Bybelkennis uit te brei met prettige vrae.
Die meer as 580 vrae sluit vrae oor die volgende kategorieë in:
· Ou-Testamentiese karakters
· Nuwe-Testamentiese karakters
· Voorwerpe en gebeurtenisse
· Plekke
· Syfers
· Algemeen

Dit is ideaal vir enige speletjiesaand, asook vir gesinne, jeugwerkers en Sondagskool.

ISBN