Prettige Bybellesse oor Selfbeheersing – Bybelbytjies

R40.00

Out of stock

Compare

Prettige Bybellesse wat kinders meer leer van selfbeheersing.
Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies-reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waar­des op ʼn prettige manier in hulle kinders se lewens inbou.
Deur een­voudige aktiwiteite soos dool­howe, blok­kies­raaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer:
•Dankbaarheid gee ʼn dieper betekenis aan alles wat jy doen.
•Selfbeheersing help jou om versoekings te weer­staan.
•Fluksheid sal jou meer suksesvol maak.
Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op ʼn opwindende manier vir hulle kinders te leer.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel BibleGum: Fun Bible Lessons on Self-Control

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.