Nog 5 Minute met Jesus – Bybeldagboek vir Kinders

R139.00

Out of stock

Compare

Jesus is die antwoord op al jou vrae, maak nie saak hoe oud jy is nie … Met hierdie Bybeldagboek vir kinders sal hulle elke dag nader aan Jesus kom.
Bekendes, soos Anthonie Bougas, Janine Truter, Riana Mouton, Erich Postumus, Leandie du Randt skryf saam om elke kinderhart nader aan Jesus te bring.
In ’n taal wat hulle sal verstaan, is die boodskap kort genoeg vir hulle om dit vinnig te lees, maar lank genoeg omdat hulle iets waardevol sal leer.
-12 bekendes wat daagliks met kinders werk skryf saam aan die splinternuwe Bybeldagboek vir kinders.
-Die dagstukkies is so geskep, sodat dit gemaklik lees vir die kinders en ook kort genoeg is om vinnig deur te
lees.
-Nóg 5 minute met Jesus is die opvolgboek van die treffer 5 minute met Jesus wat binne ’n paar maand uitverkoop
het.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.