37 Bybelstories wat geestelike wysheid en waarhede met jou klein prinsessie deel.
In hierdie pragtig geïllustreerde Bybelstorieboek gebruik topverkoper-outeur Sheri Rose Shepherd betowerende prinseskarakters en maklik om te verstaan Bybelstories om geestelike wysheid en waarhede met jong dogtertjies te deel. Hierdie Bybelstorieboek is ’n wonderlike inleiding tot die Bybel vir selfs die kleinste prinsessie!
Bybelstories vir God se klein prinses is ’n vars en nuwe manier om klein dogtertjies – kleuters en voorskolers – die fondasie van die Christelike geloof te leer. Eenvoudige lessies oor hoe om God te ken, hoe om te leer bid, om geloof te hê en om tussen reg en verkeerd te onderskei, maak hierdie die perfekte eerste Bybel.
Met pragtige illustrasies op elke bladsy, lessies vir ’n prinses en maklik om te verstaan Bybelversies, sal hierdie Bybelstorieboek dogtertjies opgewonde maak om God se Woord te leer ken.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Bible Stories for His Beautiful Princess
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.



![My Favourite Story Bible [Hard Cover]](https://zoechristianbookshop.co.za/wp-content/uploads/2025/12/My-Favourite-Story-Bible-275x275.webp)

Reviews
There are no reviews yet.